Tuis » Taal » Prosa & poësie » " By Tontelbos " deur DONALD RIEKERT
" By Tontelbos " deur DONALD RIEKERT [boodskap #81695] |
Sun, 03 August 2003 13:40 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Donald W. Riekert
By Tontelbos
By Tontelbos pak
die noordewind die
wolk dikmelk en die
eerste druppels reën
skop die klam reuk
van die stof op
agter die grootuier
bokooi se waggeltrap
van tweelinglammers
|
|
|
|
Re: " By Tontelbos " deur DONALD RIEKERT [boodskap #82035 is 'n antwoord op boodskap #81842] |
Mon, 11 August 2003 06:22 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Netjiese een daai.
"Fransie" skryf in boodskap news:bgp92d$4p6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Tontelbos is nou daai bossie hare rondom die tonteldoos?
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:0h8Xa.63605$hOa.4775@news02.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>> Donald W. Riekert
>>
>> By Tontelbos
>>
>> By Tontelbos pak
>> die noordewind die
>> wolk dikmelk en die
>> eerste druppels reën
>> skop die klam reuk
>> van die stof op
>> agter die grootuier
>> bokooi se waggeltrap
>> van tweelinglammers
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:43:00 UTC 2025
|